D. P. M. Botes |
No. 84 / Noviembre 2015 |
D. P. M. Botes (Witbank, 1937) Omdat ek jou lief het omdat ek jou lief het sou ek jou hoof in twee wou kap rose in jou neusgate in jou ore wou steek want liefde sterf sonder die skok van verrassing Porque te quiero porque te quiero te partiré la cabeza en dos de un hachazo te clavaré rosas en los agujeros de la nariz y las orejas pues el amor muere sin el condimento de la sorpresa Plaas ‘n wag by elke hoek sluit jou deure sluit jou vensters trek toe die gordyne sluit die hek skakel die lig af blus die vuur laat tyd die doodsengel glo jy is nie tuis nie Pon un guardia en cada esquina cierra las puertas cierra las ventanas corre las cortinas traba la tranquera desconecta la luz apaga el fuego – que el tiempo ese ángel de la muerte se crea que no, no estás en casa |