Daniel Hugo |
No. 84 / Noviembre 2015 |
Daniel Hugo (Stellenbosch, 1955) Ontvlugting ek stap graag – dronk van osoon – tot by Drieankerbaai die strandjie is steeds besaai met uitklotsels van die see: rioolreste lê hier mosselskulpe, robwerwels, wier 'n gestolde stink inkvis en van tyd tot tyd –doodnugter– die lyk van 'n digter Escapatoria me gusta caminar –ebrio de ozono– hasta la bahía de las tres anclas, Drieankerbaai, la playita está siempre sembrada de todo lo que regurgita el océano: residuos cloacales cáscaras de mejillón, vértebras de foca, algas un pulpo podrido y hediondo y cada tanto –fatalmente sobrio– el cadáver de un poeta |