Ian Wiltshire

No. 84 / Noviembre 2015



Sarel Jacob Pretorius
D. P. M. Botes
T.T. Cloete
Elizabeth Eybers
Olga Kirsch
D. J. Opperman
Rudolph Willemse
Vincent Oliphant

Clinton du Plessis
Pieter Uys
Antjie Krog
Ingrid Jonker
Breyten Breytenbach
Ian Wiltshire
Johan Myburg
Daniel Hugo

Ian Wiltshire
(Johannesburg, 1952)


Ons gaan swem

ons gaan swem
ek en my broer
in blankskoon ellispark
daar staan gescrywe
net vir blankes
sê my broer
hul sal nie weet nie
ons lyk mos soos hulle
bietjie sonbrand
op roes-gesigte
ons swem met die
ander kinders

maar daar lê ons
buitekant
met gesigte in die sand

                                                                                   (Doornfontein, 1963



vamos a nadar

vamos a nadar
mi hermano y yo
en el inmaculado el lispark
un cartel anuncia
solo para blancos
ni cuenta que se van a dar
dice mi hermano
si somos casi como ellos
apenas un poco más
bronceados los rostros
nademos con los
otros chicos

henos ahora tirados
afuera
con la jeta en el barro

                                                                                   (Doornfontein 1963)





Geen vertrouwe

ma het gesê
moenie die ingelsman
vertrou wat jou hand
met ‘n breë smile skud
en agter jou rug
jou vel aan
die boere verkoop



No confíes

mi vieja me dijo
no tienes que confiar
en el inglés que
te estrecha la mano
con amplia sonrisa 
y a tus espaldas
les vende tu cuero
a los negreros





Môre sê

soggens as ek opstaan
loer ek in die spiel
en bekyk my swart gesig
goeie more wêreld
ek wonder watter baas
gaan my vandaag op my
agterend skop sodat ek
kan besef dat ek in
die verkeerde land is



Buenos días


de mañana cuando me levanto
escudriño el espejo
y observo mi rostro negro
buen día mundo
y me pregunto
si el amo otra vez hoy
me va a patear
el trasero para que
me dé cuenta de que estoy
en el país equivocado