Pieter Uys |
No. 84 / Noviembre 2015 |
Pieter Uys (Ciudad del Cabo, 1945) Standbeeld Die vormlose stuk metaal is geskep deur iemand wat deur die een of ander organisasie daarvoor betaal is – wat sy tyd beter kon aangewend het deur rottanmandjies of hoede te vleg. Intussen hoor ek die goeie nuus dat die huidige posisie daarvan slegs ‘n tydelike maatreël is terwyl ‘n permanente plek vir die metaalmonster gesoek word. Ek het die middle van die Indiese oseaan voorgestel maar niemand luister ooit na my nie. Laat dan die duiwe daarop mis en die honde op die voetstuk pis en vandale dit ontsier met onuitwisbare obseniteite. Estatua Este deforme bodoque de metal ha sido cometido por un fulano subvencionado por equis organización, pero que podría haber aprovechado mejor su tiempo trenzando sombreros o canastitas de mimbre. Entre tanto me llegan las buenas nuevas de que el actual emplazamiento es solo temporario hasta que le encuentren al engendro metálico un lugar definitivo. Yo sugerí que ese lugar fuese el medio del Océano Índico pero nadie nunca me hace caso en estos temas. Solo me resta desear que lo enmerden las palomas, que los perros le meen el pedestal y que los vándalos lo embadurnen de obscenidades indelebles. |