![]() |
Marthé McLoud |
No. 86 / Febrero 2016 |
Mini-antología de poesía afrikáans, segunda entrega: |
T.T. Cloete Gabeba Baderoon Stephan Bouwer Breyten Breytenbach Daniel Hugo Jennifer Joseph Antjie Krog |
Johann de Lange Marthé McLoud Hennie Meyer Vincent Oliphant Adam Small Daleen Struwig |
Marthé Mc Loud Selección y traducciones de Jan de Jager Die groot muur van China Die land is gevul met drake wat aan berge vorm gee en die lewensbloed uitgeputte bouers in die buik van die luislang stoor, beskermer van die massas, teenvoeter vir die noorde Kom, volg die uitgestrekte spore van die draak, die padaanduier. Hoor die geroep van die afgestorwenes! Hulle doodsreuk van sweet en klei hang in die lug. Kyk, pyle van krygers vlieg verby vlae en uitkyktorings stuur kodeboodskappe met rookpatrone uit Nou groei toerisme uit dié bloed en verwonder die wêreld hulle aan legendes uit klei en steen geskep: die trane van 'n vrou kan 'n muur laat tuimel en die lag-sterwe van 'n pa en seun in herontmoeting Ons is soos wagters op hierdie muur versoeners wat met drake speel La gran muralla china Esta tierra está plagada de dragones que les dan forma a las montañas y la sangre de vida de exhaustos albañiles en el vientre de la serpiente protectora de las multitudes, estorbo para el norte Ve, sigue las huellas del dragón que nos marca la senda Oye los gritos de los masacrados Su olor a muerto de sudor y arcilla persiste en el aire Mira, las flechas de los guerreros pasan volando en bandadas y las atalayas envían mensajes en clave con señales de humo Ahora surge de esa sangre el turismo y asombran al mundo leyendas de arcilla y piedra las lágrimas de una mujer pueden derribar una muralla y la carcajada mortal del encuentro de un padre con su hijo somos como centinelas en esta muralla pacificadores que jugamos con dragones |
Mini-antología de poesía afrikáans, primera entrega, Periódico de Poesía núm. 84, noviembre 2015 |